Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Mark Toe!

ebook
Mark toe! sal entrepreneurskap vanaf 'n jong ouderdom inspireer met 30 maklike, prettige projekte. Vanaf kleurvolle projekte soos troetelklippe, knoop-armbande en dieremaskers tot lekker opsies soos malvalekkerstokkies, melkskommels en monsterkoekies. Die meeste van die projekte is ook prakties en kan in die huis of tuin gebruik word – die voëltjievoerders, spaarvarkies en kruiepotjies is maar net 'n paar voorbeelde van hierdie nuttige projekte. Elke projek sluit inspirerende volkleurfoto's en stap-vir-stap aanwysings in oor hoe om produkte vir 'n opwindende, winsgewende entrepreneursdag maak! Kinders kan hul eie kreatiwiteit en vernuf gebruik wanneer hulle hul stalletjies oprig, alhoewel algemene riglyne oor die oprig van stalletjies om klante te lok ingesluit is. Die fokus van Mark toe! is op handgemaakte produkte en die hoofmateriaal vir elke projek is dikwels iets wat uit alledaagse produkte in en rondom die huis herwin kan word. En die beste van als? Hierdie projekte gee ook vir mammas en pappas iets opwindend om saam met hul kinders te doen!

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa

Kindle Book

  • Release date: February 17, 2015

OverDrive Read

  • ISBN: 9781432305307
  • Release date: February 17, 2015

EPUB ebook

  • ISBN: 9781432305307
  • File size: 21093 KB
  • Release date: February 17, 2015

Formats

Kindle Book
OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans